Vlag van Oos-Timor

Vlag van Oos-Timor
Vlag van Oos-Timor
Vlag van Oos-Timor
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 20 Mei 2002[1]
Ontwerp Twee driehoeke teen die vlagpaalkant, ’n swart driehoek met ’n wit vyfpuntige ster in, op ’n geel driehoek wat wys in die rigting van die wapperkant, albei op ’n enkele rooi baan.

Die nasionale vlag van Oos-Timor is op 20 Mei 2002 in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee driehoeke teen die vlagpaalkant, ’n swart driehoek met ’n wit vyfpuntige ster in, op ’n geel driehoek wat wys in die rigting van die wapperkant, albei op ’n enkele rooi baan.

  1. (en) "Oos-Timor". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne